
Select Musiek
As jy hou van Die Campbells se treffer Babbelbek, dan gaan jy mal wees oor dié video: http://www.youtube.com/watch?v=XPzJ1luT1 SI
www.youtube.com

Select Musiek
Sarah Theron bederf ons met 'n nuwe musiekvideo! http://www.youtube.com/watch?v=q-Hodpnsc 9o
www.youtube.com
Hartseer. Die tweede musiekvideo van Sarah Theron se 2009 CD getiteld Terug Na Jou. Kopiereg: Select Musiek

Select Musiek Kurt Darren stel hierdie jaar 01 Des 2009 sy nuwe Afrikaanse CD vry. As jy wonder hoe dit gaan klink kan jy solank na die nuwe video kyk.
www.youtube.com
Kurt Darren se eerste video van sy nuwe CD wat 01 Des 2009 vrygestel word!

Select Musiek Select Musiek Nuuskierig oor Heinz Winckler se nuwe Afrikaanse CD? Kom kry hier 'n gratis voorsmakie!
www.youtube.com
Hoogtepunte van al die musiek op Heinz Winckler se nuwe CD getiteld Ek Kan Weer In Liefde Glo. Kopiereg: Select Musiek

Select Musiek Sarah Theron se nuwe CD, Terug Na Jou, is uit en vol treffers!! Kry dit nou by jou naaste musiekwinkel!
Tydsduur:0:30

Select Musiek nou op TWITTER... Volg ons SelectMusiek

Select Musiek wil net baie geluk sê aan al ons kunstenaars wat genomineer is vir 'n RAPPORT VONK AFRIKAANSE TOEKENNING!!! Die lys verskyn hier onder..

Baie geluk aan al die SELECT kunstenaars wat genomineer is vir `n Rapport VONK Afrikaanse Toekenning
ALBUM VAN DIE JAAR Romanz – My hele hart Kurt Darren – Uit Die Diepte Van My Hart – Kurt Darren Nicholis Louw – Vergeet en Vergewe LIEDJI...

Select Musiek O My Bokka!!! Natasha Joubert het 'n splinternuwe ondersteuningsgroep!! Sluit vandag aan en ontvang ook al die jongste nuus oor haar!!
Die Vrystaatse skoonheid NATASHA JOUBERT betower S.A. met haar ongelooflike stem en opregte en sagte persoonlikheid. Sy is dinamies en het hope talent. Haar debuut C.D. 'MIS JOU SOVEEL' het in 2006 d...

Select Musiek Die gewilde gospelsanger Willie Joubert stel sy nuwe ondersteuersgroep op Facebook bekend. Sluit vandag nog aan vir al die nuutste nuus oor Willie!!
Die gewilde gospelsanger, Willie Joubert het geen bekendstelling nodig nie. Sy bedieningstyl vind aanklank by alle gemeentes, en hy bring 'n treffende boodskap met behulp van sy musiek en liedjies ui...

Select Musiek Ray Dylan se nuwe musiekvideo is volgende week op TV te sien, maar dis nou dadelik op Facebook beskikbaar!

Select Musiek Sien Sarah Theron se nuwe musiekvideo: Ek Onthou eerste op facebook!
www.youtube.com
Music video filmed for Sarah Theron from Select music by BLIXEM PRODUCTIONS.

Select Musiek Jy kan nou vir jou plek boek om Kurt Darren se offisiële "CD launch" by te woon!
STEAK at SILVERSTAR CASINO presents The Official Launch of KURT DARREN'S 'SMILING BACK AT ME' CD!!






















