Straatligkinders
CHECKIT UIT!!! KOMK JAM SAAM ONS OPI BEACH!!!http://www.facebook.com/walltowall.php?i d=1134733068&banter_id=1013857399&ref=nf #/event.php?eid=187240316727#wall_posts

Straatligkinders
CHECKIT UIT!!! KOMK JAM SAAM ONS OPI BEACH!!!
http://www.facebook.com/walltowall.php?i d=1134733068&banter_id=1013857399&ref=nf #/event.php?eid=187240316727#wall_posts
Plek::Richardsbaai,Durban,Amamzintoti,Margate
Tyd:04 Desember 2009 09:00 nm.

Straatligkinders
Hey vriend. Indien jy ons cover weergawe van Kurt Darren se 'Kaptein' like, boef, gaan kry dit hier by die Rhythm Online Store: http://rhythmmusicstore.com/music/6138/S traatligkinders/Kaptein-%28Span-Die-Seil e%29
Tjek jul Vrydagaand by Hoërskool Richardsbaai saam Winterstasie!!!
rhythmmusicstore.com
Straatligkinders MP3 downloads at R7 ($0.88) per track. Find more Afrikaans Rock tunes like Kaptein (Span Die Seile) at Rhythm Online.

Straatligkinders
http://www.facebook.com/event.php?r67eb9 093&eid=187240316727&refid=20#/event.php ?eid=187240316727&ref=mf
Plek::Richardsbaai,Durban,Amamzintoti,Margate
Tyd:04 Desember 2009 09:00 nm.

Straatligkinders
Hey vriend. Indien jy ons cover weergawe van Kurt Darren se 'Kaptein' like, boef, gaan kry dit hier by die Rhythm Online Store: http://rhythmmusicstore.com/music/6138/S traatligkinders/Kaptein-%28Span-Die-Seil e%29
Tjek jul Vrydagaand by Hoërskool Richardsbaai saam Winterstasie!!!
rhythmmusicstore.com
Straatligkinders MP3 downloads at R7 ($0.88) per track. Find more Afrikaans Rock tunes like Kaptein (Span Die Seile) at Rhythm Online.

Straatligkinders is jy ouskool of nuwe skool? Luister nou net na 1pm asb 5fm want ons nuweskool weergawe van "Kaptein span die seile" gaan gespeel word! GO GO GO. sit aan daai radio! jy kan ook inbel en jou opinie lewer: 089 11 00 505

Straatligkinders hey maats! Ons is nou oppad Menlyn toe vir die Revolution Grand opening saam met Fuzigish. Tjek jul 1pm daar. En oja, ons het 3 MK nominasies gekry....DANKIE MK! Gaan vote asb vir ons deur om "2D", "6C" en "10C" na 33154 te sms. OF vote op mxit en www.mktv.co.za. Dankie vir die support!

Straatligkinders hey maats! WOW! 3 nominasies....DANKIE MK! Gaan vote asb vir ons deur om "2D", "6C" en "10C" na 33154 te sms. OF vote op mxit en www.mktv.co.za. Dankie vir die support!
www.mktv.co.za

Straatligkinders Tjek julle more by Rvolution Shop in Menlyn saam Fuzigish!! dis naby aan Look and Listen in Menlyn Mall! free give-aways! 1pm!!

Straatligkinders
Onthou om ons te kom high-5 hierdie Saterdag by Menlyn! Ons jam ook volgende Vrydagaand by HS Richardsbaai saam met Winterstasie! Pretty sweet. Legit manier om jou vakansie af te skop! Tjek jou daar! http://www.facebook.com/event.php?eid=18 8522401690&ref=mf
Plek::Menlyn Shopping Centre
Tyd:28 November 2009 01:00 nm.

Straatligkinders Checkit uit peppes! Nuwe vid!!!
Kaptein span die seile - Straatligkinders | Zoopy | Share and discover videos, photos and audio - on
www.zoopy.com
[video] Straatligkinders video for Kurt Darren song, "Kaptein" (12:48 22 November 2009)

Straatligkinders
http://www.zoopy.com/video/29lh/kaptein- span-die-seile-straatligkinders?browse=4 sj3
Kaptein span die seile - Straatligkinders | Zoopy | Share and discover videos, photos and audio - on
www.zoopy.com
[video] Straatligkinders video for Kurt Darren song, "Kaptein" (12:48 22 November 2009)

Straatligkinders Hello! Bouwer en Ruan is Vrydagaand 8pm op MK Live saam met Planeet Manjifiek en Dans Dans Lisa! Hul gaan chat oor die nuwe SLK album van 2010 asook die Kurt Darren cover van Kaptein!! Jy kan hom amper tjek op www.zoopy.com. Tjek solank die making of.
www.zoopy.com
Zoopy is an online and mobile social media community where you can upload, share and discover videos, photos and audio all in one place. Anytime, anywhere.

Straatligkinders
Gaan vote gou ASB vir Outokrasie van die Hart van ons vriende Winterstasie wat vandag tussen 4pm en 4h10 op 5fm speel!!! Die poll is so regs onder aan die page! Gaan vote HOT! Al ons shows vir Desember is nou op ons myspace page. Daars nogal baie. Hoop om jou daar te sien!!! Kaptein se video is ook amper klaar. Tjek so...lank www.zoopy.com vir die behind the scenes!
http://www.5fm.co.za/djs/Fresh
www.5fm.co.za