Os du Randt
Francois Meyer
Francois Meyer
Moes dit die jaar mis. Sal volgende jaar draai maak.
Gister om 04:56 vm.
Os du Randt

Os du Randt TRIBUTE TO A LEGEND – Dit gaan nie goed met Ruben Kruger nie. Kom support een van die beste MANS wat ooit vir die Bokke gespeel het op 4 Des ’09, Pebble Rock Golf Estate. R4 000 per tafel van 8 (gholfdag ongelukkig reeds vol bespreek). Vir meer inligting kontak Werner by 084 890 3204

26 November om 03:15 vm.
Os du Randt

Os du Randt Ons is tans besig met die finale reelings vir die Erfenisdam Mile en Os Fees. Ek hoop om almal daar te sien! Vir die wat wil deelneem - dis nog nie te laat om in te skryf nie! www.erfenisdammile.co.za

www.erfenisdammile.co.za
- Full standard x-terra (driekamp/triathlon TSA rules) - Team Triathlon - 80km mountain bike race - 40km mountain bike race - 20km mountain bike race - 10km off road run in nature reserve - 1.5km swimming (Midmar Mile 2010 qualifying) - 3km swimming The Erfenis Dam is known for its clean water. ...
Os du Randt

Os du Randt So waar dink julle is die fout, wat word verkeerd gedoen? Sommige mense sien dinge raak wat ander nie sien nie!

20 November om 04:28 vm.
Os du Randt

Os du Randt Hoop die Bokke kry more eerste oorwinning!

20 November om 01:48 vm.
Os du Randt

Os du Randt Hi Almal! Onthou asb - almal wat na die Os Fees / Erfenisdam Mile gaan, staan 'n kans om een van my Springbok Truie te wen. Ingangs kostes is R10 per persoon en dit dien ook as deel van die gelukstrekking! Hoop sommer om al 24 000 vriende daar te sien!! 28 November in Theunissen by die Erfenisdam.

17 November om 05:09 vm.
Os du Randt

Os du Randt Het enige iemand dalk 'n "meganiese bull" of weet van iemand wat een het?

16 November om 05:00 vm.
Os du Randt

Os du Randt Nou ja, met al die opwindendheid die naweek met die Rugby . . . en die volkslied . . . is dit nou terug na die reelings vir die Os Fees & Erfenisdam Myl. Onthou asb - almal wat wil uitstal, moet asb vir Cornel email op cornel@redstartalent.co.za

16 November om 04:51 vm.
Os du Randt

Os du Randt Hi Almal! Onthou die Os Fees is 28 November by die Erfenis Dam (Buite Theunissen)! Die van julle wat stalletjies wil he – kontak Cornel by Redstar Talent cornel@redstartalent.co.za Julle kan ook na die volgende website gaan vir ekstra info op die xterra self – www.osfees.co.za

www.osfees.co.za
Os du Randt

Os du Randt Back to normal! Rus nou vir 'n week en dan begin ons oefen vir die Super14

02 November om 11:22 nm.
Os du Randt

Os du Randt Ek sien baie van julle vra vir kaartjies vir Saterdag se game. Ek het gehoor van iemand wat julle kan kontak - hy is in Bloem en julle moet self die kaartjies by hom kan kom haal en betaal. Sy nr is 0834071110 (Nick). As ek dit nie mis het nie, is dit R500 per kaartjie.

27 Oktober om 06:23 vm.
Os du Randt

Os du Randt Wat dink julle gaan die finale telling wees Saterdag?

26 Oktober om 01:28 vm.
Os du Randt

Os du Randt Die tyd kom al meer nader . . .

22 Oktober om 07:14 vm.
Os du Randt

Os du Randt Hi Almal - soos wat die meeste van julle weet is die Erfenisdam Myl op 28 Nov 09 naby Theunissen - Saam met dit hou ons die OS FEES. Indien enige iemand graag daar wil uitstal (gratis), e-mail vir cornel@redstartalent.co.za voor 6 Nov. sodat sy alle inligting vir jul kan gee!

20 Oktober om 12:06 vm.
George Henry Share
George Henry Share
Sal kyk hoe my kalender lyk
20 Oktober om 03:45 vm.
Os du Randt

Os du Randt CHEEEEEEEEEEETAHHHHHHHHHHHSSSSSSSSSSS ! ! ! ! ! ! ! ! !

19 Oktober om 01:26 vm.