Lianie May
Besonderhede
Lede:
Mozi Records stel jou voor aan ons nuwe kunstenaar Lianie May
Van die skrywers en produksie span wat jou Bok Van Blerk en De La Rey gebring het,is dit met trots en groot opwinding dat Johan Vorster en Sean Else van Mozi Records jou voorstel aan Suid Afrika se nuwe sang sensasie die beeldskone Lianie May.

Haar musiek herriner `n mens baie aan Shania Twain en Dolly Parton.Dis gevul met pragtige sterk melodie,vlieende harmoniee wat gedryf word deur stewige lewendige kitare en instrumente.Die cd wat jy opsit en deur luister tot die einde en dan maar weer en weer herhaal.

Afrikaanse musiek is honger vir `n nuwe vroue stem wat die groot gaping kan vul.Lianie May is hier om te bly!
Genre:
Pop/Adult Contemporary
Tuisdorp:
Oranjeville
Platemaatskappy:
Mozi Records
Aanhangers
Foto’s

1 albumWys Alles

Publikasie foto's van Lianie MayOp 27 Augustus 2008 om 12:47 nm. geskep
 
Lianie May

Lianie May Ek is opsoek na mense (tussen 22 en 33) wat wil deel wees van Lianie se nuwe musiek video wat op 5, 6 en 7 September in Pretoria verfilm gaan word. Veral op Sondag 6 September het ons baie "ouer" mense nodig, want ons skiet haar skool reunie. Enige iemand wat belangstel kan my kontak by 083 278 9524 of sone@tholdings.co.za.

24 Augustus om 12:29 nm.
Lianie May

Lianie May Geneem deur Natalie Payne

ONLANGSE AKTIWITEIT
Lianie May het die Vergeet My Nie album by sy/haar diskografie gevoeg.
Lianie May het Lede, Genre en Tuisdorp verander.
Lianie May het by Facebook aangesluit.