Lianie May
Nuwe album 'BOEREMEISIE' is nou op die rakke! Sluit in treffers soos 'Honey, Honey, Skooljare, Die een wat jy wil he asook 'n duet saam met Jay 'Toe stop my hart'.
Besonderhede
Tuisdorp:
Oranjeville Vrystaat
Platemaatskappy:
Mozi Musiek
Aanhangers
Diskografie
Foto’s

2 van 8 albumsWys Alles

Lianie doen dit weer!17 uur gelede gewysig
Wall PhotosOngeveer ʼn maand gelede gewysig
 
Liezel Van Der Berg

Liezel Van Der Berg Hay lianie..ek wil net vir jou se eks seker 1 van jou grootste fans..ju nuwe cd het so tyki trug ytgekom en ek ken alklaar al di woorde..no sal ek lank moet wag vordag jy wer n cd ytbring..ek love al 3 jo cds..jyt vi my di oulike personlikhyd oit..jyt stuning gelyk by di ritteltit..ekt fotos samet jou jyt my cds geteke...n..en jy R0CK net..to ek di esta ker 1 van jo liekies hor to dink ek vi myself ok ekt n nuwe favourite..en o ja op noot vir noot het jy net so pragtig gelyk..kan ni wag vi jou nuwe cd ni.
..leka oros drink elka aand..hehe.. Liezel..*

Sien meer
2 ure gelede · Rapporteer
Karlien Lourens

Karlien Lourens Ek die foto gesien,ek hou ook van my oros,u go girl

Gister om 11:28 vm. · Rapporteer
Jenny-lee Reyneke

Jenny-lee Reyneke hey lianie ek n groot fan van jo mar wil mant se jo eerste album hou ek baie mer van as boeremeisie...

Gister om 11:14 vm. · Rapporteer
Daleen Van Dyk

Daleen Van Dyk Ek moet net gou dìt met julle deel: Ek het Boeremeisie gekoop en luister daarna in die kar-ek is 'n rep.Soos dit maar gaan steek die songs partkeer mos vas in mens se kop...En so loop ek al heel aand en "Honey Honey" sing maar toe ek weer hoor sing my 5-jarige seuntjie te lekker saam :"Honey honey,ek's jou Playball bun...ny" Hy het Playball gedoen toe hy kleiner was en dis waar dit vandaan kom.Ek het lekker gelag!!!En vir alle praktiese doeleindes hou ons dit maar "Playball bunny" :-D

Sien meer
Gister om 10:43 vm. · Rapporteer
Lianie May

Lianie May Lianie May- Boeremeisie op die week se Huisgenoot

Amy du Bruyn

Amy du Bruyn Waar kan ek die lyrics vir julle nuwe son "Toe stop my hart" kry??

Wo. om 08:51 nm. · Rapporteer
Christa Steyn

Christa Steyn Ek is mal oor jou nuwe album - veral jou liedjie saam met Jay. Man, maar julle sing mooi saam - dalk moet hy Eden los en die Boeremeisie join...

Wo. om 12:02 nm. · Rapporteer
Carel de Beer

Carel de Beer Jy het n baie mooi stem?jy (ROCK)

Wo. om 11:31 vm. · Rapporteer
Roelien Le Roux

Roelien Le Roux Jy sing woes mooi ons eie BOEREMEISIE! Jy is tops!

Wo. om 01:40 vm. · Rapporteer
Elbé

Elbé Hi Lianie,jy lyk pragtig in die Huisgenoot. Jy is n besonderse mensie.

Di. om 10:33 nm. · Rapporteer
Elaine Van Zyl

Elaine Van Zyl Hi, het die artikel oor jou in huisgenoot geniet! Dankie vir jou great musiek.

Di. om 08:52 nm. · Rapporteer
Nico Mills

Nico Mills Jy Soen My Nie Meer Nie is steeds no.6 op Musiek Videos. Ons plaas binnekort meer. Stem gerus vir haar. Ons wag nog vir 'n nuwe video. Intussen, bewys julle ondersteuning: http://www.musiekvideos.co.za/index.php?option=com_content&view=article&id=7:jy-soen-my-nie-meer-nie-lianie-may&catid=8:lianie-may&Itemid=16

Di. om 04:27 nm. · Rapporteer
Jeanné Weitsz

Jeanné Weitsz Lianie, jou nuwe cd is puik! Ek kan nie ophou luister daarna nie! Dankie vir mense soos julle wat Afrikaans laat voortbestaan!

Di. om 09:56 vm. · Rapporteer
Trevor Carlson

Trevor Carlson Jul sal nie fout maak om Boeremeisie te koop ni dt n great album. Goed gaan Lianie

Di. om 09:30 vm. · Rapporteer
Ludolf Christian Burger

Ludolf Christian Burger Hai liani ek kani sien wat is die vraag nie want ek gaan op my foon op facebook en ek wil graag een wen so kan jy vir my die vraag stuur sommer hier op jou wall
love jou baie
Ludolf Secunda

Di. om 09:17 vm. · Rapporteer