Juanita du Plessis
Juanita du Plessis se facebook fanclub
Besonderhede
Genre:
Afrikaans/Pop/Country/Gospel
Platemaatskappy:
Juanita Records
Foto’s

2 van 5 albumsWys Alles

Wall PhotosVerlede Vrydag bygewerk
RittelfeesOngeveer ʼn maand gelede geskep
 
Juanita du Plessis

Juanita du Plessis Te danke aan julle ondersteuning en al die genade van bo is ek baie trots om al vir 52 weke op DKNT se top 10 te kan wees (platinum treffers cd). Baie dankie vir julle en wat 'n voorreg.... Die Here is so goed vir my... Ons het al 5 wenners vir die DVD kompetisie! Nog 25 DVD's iewers... Hierdie naweek is ek en Theuns ...by Grand West in die Kaap! Dit gaan lekker wees....sien julle daar! x

Sien meer
30 November om 12:17 nm.
Juanita du Plessis

Juanita du Plessis Hoop julle het almal 'n heerlike week gehad! Ek is vanaand by die Platinum Musiekfees in Rustenburg 21:00! Hier is die groot prys wat julle kan wen met my DVD kompetisie! Gaan kry jou dvd nou - dalk is hierdie blou Ford Fiesta joune! Geniet die naweek! x

Juanita du Plessis

Juanita du Plessis Môre oppad Middelburg (Kaap) toe, dan Queenstown(Vrydagaand) en Saterdag stop ons in Ficksburg by die Kersiefees! Hoop ek sien julle daar! O ja, ons het al 2 wenners van die "10 jaar platinum treffers dvd kompetisie!!" So, daar is nog 28 versteekte dvd's iewers oor in die winkels... Dalk is jy die gelukkge een! Die nu...we Rooi Rose is ook hierdie week in Gauteng beskikbaar! Check dit uit! Lief julle diep... x

Sien meer
18 November om 01:45 nm.
Juanita du Plessis

Juanita du Plessis Die naweek se shows by Cadillac was heerlik!! Baie dankie vir almal wat daar was... My en Theuns se splinternuwe liedjie "Dowwe Spore" is nou beskikbaar op "Afrikaans is groot vol 2". Gaan luister onder "My Band", en laat weet my wat julle dink!! Ons begin more met die rehearsals vir "Bring weer jou hart" vir Kaapstad ...op 5 Desember 2009!! Ons praat later weer! x

Sien meer
15 November om 08:21 vm.
Juanita du Plessis

Juanita du Plessis Wat 'n groot teleurstelling toe die Varingfees uitgereën het.... Ek het so uitgesien... Hoop ek is volgende jaar daar! Gelukkig is ek weer terug in die Kaap die 5de Desember vir die "Bring weer jou hart" vertoning saam met Theuns! x

09 November om 11:36 vm.
Juanita du Plessis

Juanita du Plessis Vreeslik dankie vir al die mooi woorde en bemoedigende boodskappies... dit beteken so baie vir my. Ek het rerig die beste ondersteuners in die hele wye wêreld!! Kyk uit vir die nuwe Rooi Rose tydskrif en hierdie week is ek en Theuns op Keur se voorblad! Hierdie naweek gaan kuier ek weer in die Kaap (Varingfees)! Ek sie...n baie uit! Hoop julle het almal 'n wonderlike week verder en nogmaals dankie... Ek lief julle! x

Sien meer
04 November om 02:42 vm.
Juanita du Plessis
9 nuwe foto's
Juanita du Plessis

Juanita du Plessis Rittelfees was 'n jol en die bulle maak my trots!!! Maar die artikel in "Sondag" het baie vinnig 'n demper op my opgewondenheid geplaas... Die liedjie "'n Ewigheid" is met al die nodige goedkeuring en toestemming op my album geplaas - die korrekte feite is alles aan die betrokke joernalis deurgegee... Dit maak rerig se...er as my integriteit in twyfel getrek word, maar soms glo ek dis maar beter om stil te bly... x

Juanita du Plessis

Juanita du Plessis Rittelfees was 'n jol en die bulle maak my trots!!! Maar die artikel in "Sondag" het baie vinnig 'n demper op my opgewondenheid geplaas... Die liedjie "'n Ewigheid" is met al die nodige goedkeuring en toestemming op my album geplaas - die korrekte feite is alles aan die betrokke joernalis deurgegee... Dit maak rerig se...er as my integriteit in twyfel getrek word, maar soms glo ek dis maar beter om stil te bly... x

Sien meer
02 November om 01:19 nm.
Juanita du Plessis

Juanita du Plessis Baie dankie vir al die mooi boodskappies en gelukwensing, julle sal nooit weet wat dit vir my beteken nie... Hierdie naweek gaan ons 'n bietjie "rittel" by die Rittelfees!! Hier is nog 'n paar "red carpet" kiekies van die Vonktoekennings. Mag julle 'n heerlike naweek hê en mag die beste span die naweek wen.... x

Vonk Rooi Tapyt
'n Paar van die foto's van die Vonk awards rooi tapyt. As julle op die tapyt was en belangstel in van die of ander foto's vir promo's of so, laat my gerus weet. Om foto's aan te vra stuur 'n e-pos aan gideon@gideonvanzyl.co.za. Bes geklede dame soos gekies deur die lede van Rea le Rou se showbiz groep is Nedine. Bes... geklede man is Die groep Romanz Mees kreatief geklede Dames - is die Houlson Tweeling. Mees kreatief geklede man is Tertius.
Sien meer
Juanita du Plessis

Juanita du Plessis Ek is diep en innig dankbaar vanoggend... baie, baie dankie vir almal wat gestem het! Ek het 2 Vonktoekennings gekry! Die ere toekenning deur Rapport vir die algehele gewildste kunstenaar van 2009 en ek en Theuns, vir beste groep dvd! Dankie Vonk en Rapport vir 'n fenominale aand! Baie geluk ook aan al die ander wenne...rs en mag die Vonk toekennings net van krag tot krag gaan! Ek kon nie baie foto's neem nie, maar hier is darem so ietsie...

Juanita du Plessis

Juanita du Plessis Hoop almal het uitgerus na die naweek! Dankie vir al die boodskappies, ek is bly julle het "ontbytsake" geniet! Ek het heerlike gekuier! Nou ja, vanaand is die GROOT aand....Vonktoekennings! Julle moet styf duimvashou! Ek sal kom foto's wys! x

25 Oktober om 11:31 nm.
Juanita du Plessis

Juanita du Plessis Ek is oppad Jhb toe - gaan kuier by ontbytsake vandag! Kyk Saterdagoggend Ontbytsake op Kyknet! Mag julle 'n heerlike dag verder hê en hier is vir julle 'n "challenge".... Kom ons probeer vandag om 'n glimlag op ten minste 3 mense se gesigte te sit hetsy deur iemand te bemoedig, iets van jouself te gee of net 'n glimla...g te gee.... Laat ons vandag iemand anders seën en van die wêreld 'n beter plek maak! Lief julle x

Sien meer
22 Oktober om 11:59 nm.
Juanita du Plessis

Juanita du Plessis Al die kommentaar oor die rugby sit vandag 'n groot glimlag op my gesig.... Ek lief julle almal nogsteeds meer! x

20 Oktober om 03:11 vm.
Juanita du Plessis

Juanita du Plessis O ja....en ek wonder wat sê al die WP manne nou.....hehe... x

19 Oktober om 02:35 nm.