Flip a Coin is op FacebookSluit aan by Facebook om met Flip a Coin kontak te maak.
Of Flip a Coin nou beskryf word as `n a capella groep, band, koor, boy band of pleinweg net funky bly een ding verseker, `n doe-bie-do-wap was nog nooit so lekker nie!
Besonderhede
Lede:
Niekie Mario Katlego Michael (Poekie) Stefan Johan
Donata CronjeHet uiteindelik julle CD in die hande gekry die naweek, fanFLIPentastic! Julle moet weer Durban toe kom asb! Sien baie uit na die volgende CD!! :)