Flip a Coin is op FacebookSluit aan by Facebook om met Flip a Coin kontak te maak.
Of Flip a Coin nou beskryf word as `n a capella groep, band, koor, boy band of pleinweg net funky bly een ding verseker, `n doe-bie-do-wap was nog nooit so lekker nie!
Besonderhede
Lede:
Niekie Mario Katlego Michael (Poekie) Stefan Johan
Elanie ErasmusJulle was AWESOME by Rittel!!!!! Gaan defnitief Saterdag vir jul by Varingfees sien!!!!!! Ek het van jul gehou voor rittel, maar daar het jul my verstom! Het sonder om twee keer te dink, n cd gekoop. Sodra die volgende een uitkom, koop ek weer! U ROCK!!!!