Flip a Coin is op FacebookSluit aan by Facebook om met Flip a Coin kontak te maak.
Of Flip a Coin nou beskryf word as `n a capella groep, band, koor, boy band of pleinweg net funky bly een ding verseker, `n doe-bie-do-wap was nog nooit so lekker nie!
Besonderhede
Lede:
Niekie Mario Katlego Michael (Poekie) Stefan Johan
Robyn MarxElo... Wow met al die wall posts wonder of myne gelees gaan word!? Maar mens probeer!! Ek het gewonder hoe mens te werke gaan om julle te nader om te a capella, dit wat julle sekkerlik die BESTE doen, vir 'n beauty show om fondse in te samel vir 'n kinderhuis in Wellington?? Volgende jaar 14 April 2010!! ASB asb asb sa...l julle so gaaf wees om terug te kom na my!!! Blessings vir die week! Groete 'n GROOT HUGE fan Robyn Leigh Marx**