Flip a Coin
Of Flip a Coin nou beskryf
word as `n a capella groep, band, koor, boy band
of pleinweg net funky bly een ding verseker,
`n doe-bie-do-wap was nog nooit so lekker nie!
Besonderhede
Lede:
Niekie
Mario
Katlego
Michael (Poekie)
Stefan
Johan
Genre:
a capella
Platemaatskappy:
indie
Aanhangers

6 uit 7,506 bewonderaarsToon Almal

Foto’s

2 van 8 albumsWys Alles

Wall PhotosOngeveer 4 maande gelede gewysig
Flip a Coin @ Studio 1Ongeveer 6 maande gelede geskep
Gunsteling-bladsye
Byeenkomste

2 opkomende geleenthedeWys Alles

 
Marcelle Cheri Drotsky

Marcelle Cheri Drotsky Haita wl bja danq se dat jul so great werki doen sos wat jul doen jul musiek ge my insperasi hop om jul een dag te kan ontmut en kyer en my mer vetel van jul lopbaan dalk kan dt my help in di toekms geseende kersfees vi jule en mag ales net vor spoedig wes jul is rgtg i wonderwerk van di Here Hy seen jul rgtg hu an met wat jule doen mwa mwa tot wer

Wo. om 05:02 vm. · Rapporteer
Maaladiatla Mogotladi Machaba

Maaladiatla Mogotladi Machaba u guys are so awesme...julle doen dat vir my :)

Di. om 01:12 nm. · Rapporteer
Milandi de Beer

Milandi de Beer Jule rock big time! haha jul awesum jul moet weer gimmies to km dt was ongelooflik kwl gewes! jul ongelooflik hot! Haha

Di. om 02:17 vm. · Rapporteer
Lolla Hartman

Lolla Hartman Ey jul is AWSUME ekt jul in klerksdorp gesien by prisedent laerskool se 120 jaar verjaarsdag. Ekt heel voor gestan saam my pele thnx vi n awsume aand jul di beste. Jul moet weer kom asb...

24 November om 04:32 nm. · Rapporteer
Lolla Hartman

Lolla Hartman Johan jy is supper sexy. As j mxit ht invite my asb 0793593344

24 November om 04:30 nm. · Rapporteer
Flip a Coin
Flip a Coin
ha ha ha:)
24 November om 11:28 nm.
Flip a Coin
Flip a Coin
dankie baie!
Wo. om 04:33 vm.
Lolla Hartman

Lolla Hartman Ey jul is AWSUME ekt jul in klerksdorp gesien by prisedent laerskool se 120 jaar verjaarsdag. Ekt heel voor gestan saam my pele thnx vi n awsume aand jul di beste. Jul moet weer kom asb...

24 November om 04:29 nm. · Rapporteer
Debbie Pretorius

Debbie Pretorius Haai is Stefan onlangs getroud?

23 November om 06:07 vm. · Rapporteer
Flip a Coin

Flip a Coin : 9 Desember - Port Elizabeth! Tonis Place. Kaartjies: R80 by 082 677
4214

http://www.facebook.com/event.php?eid=172987028671&index=1


Sien ons jou daar?

Kaartjies: R80 by 082 677 4214
Plek::Toni's Place
Tyd:09 Desember 2009 07:30 vm.
Christine Adendorff Le Roux

Christine Adendorff Le Roux Amazing God given talent. Well done, you most certainly are putting your talents too good use. Thanx a mil.

20 November om 11:01 vm. · Rapporteer
Nicola Van Zyl

Nicola Van Zyl Julle is awesome love die video

19 November om 12:10 nm. · Rapporteer
Bianca Powrie

Bianca Powrie Hey julle. Thanx vir di video! Julle almal het i ongelooflike talent en mag di Here Jesus julle veilig hou op julle toer en ek hoop julle het die BESTE TYD!mwha

19 November om 04:23 vm. · Rapporteer
Flip a Coin
Flip a Coin
Thanx Bianca......mag jy ook geseend wees!
19 November om 06:25 vm.
Flip a Coin

Flip a Coin : dit is kersfees tyd en ons wil solank vir almal van julle `n geseende kerstyd toewens! sonder julle sou hierdie jaar nie so groot sukses gewees het nie. Hier is vir julle almal spesiaal ons splinternuwe musiek video. First Noel!

Die jaar is wel nog nie verby nie so maak seker jy vang op tydens ons Desember toer. vanaf... PE tot Kaapstad tot George:) (kyk na die nuwe events wat gestig is)

http://www.youtube.com/watch?v=wQDcovlqRh0

Landie van Niekerk

Landie van Niekerk Jul bly di beste haha jul gan seka ns ni onth ni ma ek was sam m vriendin di aand to ns vr jul di wyn moes vat en to jul op ns hemp geteken het. .ns en jul rock on!!!!

18 November om 11:53 vm. · Rapporteer
Lenique Langeveld

Lenique Langeveld Julle manne is absoluut awsome! Julle sal enige jong vrou en ou vrouens se kniee jelly maak!

18 November om 01:48 vm. · Rapporteer
Frikkie Erasmus

Frikkie Erasmus was by julle optrede op Aardklop...dit was stunning!!!kanni wag vir die nuwe album....groete...

17 November om 10:06 vm. · Rapporteer