Flip a Coin
Of Flip a Coin nou beskryf
word as `n a capella groep, band, koor, boy band
of pleinweg net funky bly een ding verseker,
`n doe-bie-do-wap was nog nooit so lekker nie!
Besonderhede
Members:
Niekie
Mario
Katlego
Michael (Poekie)
Stefan
Johan
Genre:
a capella
Platemaatskappy:
indie
Aanhangers
Foto’s

2 van 8 albumsWys Alles

Wall PhotosOngeveer 3 maande gelede gewysig
Flip a Coin @ Studio 1Ongeveer 5 maande gelede geskep
Gunsteling-bladsye
Byeenkomste

2 opkomende geleenthedeWys Alles

 
Flip a Coin

Flip a Coin is vanaand in Dorpstraat Teater! kom join ons!! R80 www.flipacoin.co.za vir meer info

Jane Steenkamp Myburg

Jane Steenkamp Myburg 11 Desember in uitenhage by Barkley Teater....wanneer is julle in P.E en wanneer in JBAY???

Werner Roux

Werner Roux Kom maak 'n draai in kempton!!! ASB ASB ASB ASB!!!!!!!!!!!!!!!!!!!11

Flip a Coin
Kaartjies: R80 by 082 677 4214
Tyd:09 Desember 2009 07:30 vm.
Plek::Toni's Place
Flip a Coin
Flip a Coin
Hi Christine. ek vind vir jou uit!
2 ure gelede
Flip a Coin
Flip a Coin
69 Mongold Str
Newton Park
PE
ongeveer ʼn uur gelede
Flip a Coin

Flip a Coin Hierdie produksie is die eerste produksie wat by Aardklop 2008 uitverkoop was hy was ook uitverkkop by Aardklop 2009. hy het ook uitverkoop by Innibos 2009 en is pas gekeur vir KKNK 2010.

5 Glase wyn is by die kaartjie ingesluit!

Kom a capella saam met ons!!!!

R100 kaartjies: 082 677 4214

5 Glase wyn ingesluit
Tyd:19 Desember 2009 07:30 vm.
Plek::Melbosstrand - Atlantic Beach Golf Club
Flip a Coin

Flip a Coin is volgende week vrydag, 13 November op Noot vir Noot!

Gister om 01:23 nm.
Anneli Van Der Westhuizen

Anneli Van Der Westhuizen Ek sien julle is volgende week op Noot vir Noot! ;-) Hoop dit gaan nog goed met julle!

Flip a Coin

Flip a Coin is vir die eerste keer in 5 jaar gekeur vir `n KKNK produksie, awesome!!!!!

Theresa Du Preez

Theresa Du Preez
A CAPELLA WAS NOG NOOIT SO VARS, FUNKY OF LEKKER NIE!
6
aantreklike jong mans
met
6
uitsonderlike stemme
en
ongelooflike energie en verhoogpersoonlikheidwenners
Deur MK aangewys as die sexyste groep in 2009 vir hulle oorspronklike song - Jasmynborge
Van Loveren Wynkelders is hulle amptelike borg en hulle skroom nie om te sê dat... Van Loveren baie dinge vir hulle moontlik maak nie
Flip a Coin word bederf deur
Phree Edge Day Spa and Hair
Emporio Armani Eyewear
Feather Hill Spa
besprekings vir 2010 reeds oop!
bespreek by
The Sixth SenseTheresa
011-8801027
theresa@thesixthsense.co.za
Sue
011-8801027
sue@thesixthsense.co.za
Lees Verder

Igna Bosch

Igna Bosch Heya Johan Mario en jul almal jul was gr8 by Nampo park al was di ou boere bietji suur en droog hoop om gou wer van jul te hoor

Carla Jordaan

Carla Jordaan wa is julle cd oral te koop in KaapSatd???? kry dit nerens! FLIPen goeie show by klip ini bos ...Rottel '09!

Donata Cronje

Donata Cronje Het uiteindelik julle CD in die hande gekry die naweek, fanFLIPentastic! Julle moet weer Durban toe kom asb! Sien baie uit na die volgende CD!! :)

02 November om 12:09 vm. · Rapporteer
Flip a Coin
Flip a Coin
Ons sal baie graag weer in durban wil show! sien hopelik binnekort weer daar:)
02 November om 09:21 vm.
Heidi du Plessis

Heidi du Plessis Het julle by die Rittel gesien. Kon nie bly om n cd te koop nie, maar gaan beslis by die Varingfees jul cd koop. Julle is fantasties!

02 November om 12:08 vm. · Rapporteer
Flip a Coin
Flip a Coin
sien by die varingfees! dit gaan groot pret wees!
02 November om 09:20 vm.
Elanie Erasmus

Elanie Erasmus Julle was AWESOME by Rittel!!!!! Gaan defnitief Saterdag vir jul by Varingfees sien!!!!!! Ek het van jul gehou voor rittel, maar daar het jul my verstom! Het sonder om twee keer te dink, n cd gekoop. Sodra die volgende een uitkom, koop ek weer! U ROCK!!!!

01 November om 10:55 nm. · Rapporteer
Flip a Coin
Flip a Coin
Thanx elanie! die volgende CD behoort volgende jaar maart op die rakke te wees:)
02 November om 09:20 vm.
Robyn Marx

Robyn Marx
Elo...
Wow met al die wall posts wonder of myne gelees gaan word!? Maar mens probeer!! Ek het gewonder hoe mens te werke gaan om julle te nader om te a capella, dit wat julle sekkerlik die BESTE doen, vir 'n beauty show om fondse in te samel vir 'n kinderhuis in Wellington?? Volgende jaar 14 April 2010!! ASB asb asb sa...l julle so gaaf wees om terug te kom na my!!! Blessings vir die week!
Groete 'n GROOT HUGE fan Robyn Leigh Marx**
Lees Verder

31 Oktober om 11:43 vm. · Rapporteer
Flip a Coin
Flip a Coin
hi Roby. kontak vir Theresa by the sixth sense, sy sal alles met jou uitklaar! http://www.thesixthsense.co.za/
01 November om 05:10 vm.