Eve Incorporated

Eve Incorporated Hoe hanteer jy 'n negatiewe situasie in jou lewe? Enige negatief het 'n positiewe kant. Ons moet dit net gaan soek!

04 November om 08:28 nm.
Eve Incorporated

Eve Incorporated Moenie dat nietighede jou pla nie....wardeer liewer die mense om jou, kyk oor hulle foute en sien eerder die mooi in hulle raak!

25 Oktober om 04:47 nm.
Eve Incorporated

Eve Incorporated Enjoy your week ahead and make the best of it! Remember we can't change the perception of others around us....just be the best you this week!

19 Oktober om 01:39 vm.
Eve Incorporated

Eve Incorporated Verf die naweek rooi! Doen alles wat jy nie gewoonlik doen nie! Wat beplan jy die naweek?

15 Oktober om 09:35 nm.
Eve Incorporated

Eve Incorporated Smile at everyone you see today, including yourself! Get those cheek muscles into motion and give yourself a little internal potion!

13 Oktober om 09:49 nm.
Eve Incorporated

Eve Incorporated Wear your attitude with style today! Take 10 minutes to gain composure, choose to be in a good mood and spread your warmth to everyone you encounter today!

11 Oktober om 09:18 nm.
Tanya

Tanya What do you like doing sooo much that you want to do it every day of the week ? Every hour of the day?

11 Oktober om 04:54 vm. · Rapporteer
Eve Incorporated

Eve Incorporated I can feel it in my body.....need to detox! IAny natural remedies to detox? Please share them with us!

10 Oktober om 10:02 nm.
Eve Incorporated

Eve Incorporated Doen iets vandag vir jouself wat jou beautiful sal laat voel.....dalk 'n tikkie rooi lipstiek, ekstra blos op jou wange.....daardie iets waarvoor jy nie altyd kans sien nie......sal graag wil weet wat jy vandag gaan doen wat anders is!

05 Oktober om 10:07 nm.
Eve Incorporated

Eve Incorporated Make this statement in your life today...."I feel healthy and energised and will conquer today!"

01 Oktober om 09:45 nm.
Eve Incorporated
Eve Incorporated
Dis belangrik om jouself daagliks te herinner hoe jy oor jouself voel. Hoe meer jy iets positief oor jouself se, hoe meer glo jy dit. Dit alles gaan le in jou onder bewussyn!
01 Oktober om 10:04 nm.
Tanya

Tanya Na 'n goeie terapeutiese huisskoonmaak dag wonder ek net, hoeveel van julle dames geniet dit om self in te spring en skoon te maak? Dit is darm sooo lekker om 'n huis heeltemal te draai en ou hoekies 'n nuwe lewe te gee.

01 Oktober om 09:25 vm. · Rapporteer
Eve Incorporated

Eve Incorporated Swak diens? Hoe hanteer jy dit....elke keer as ek deur dit gaan verbeter my woordeskat!

30 September om 09:29 vm.
Eve Incorporated
Eve Incorporated
Die probleem is dat swak diens regdeur 'n maatskappy filtreer as die bestuur nie bevoegd is nie..
30 September om 10:27 vm.
Eve Incorporated

Eve Incorporated What is your definition on "Quality of Life"?

28 September om 11:28 vm.
Eve Incorporated
Eve Incorporated
Norma I've heard it so many times before, I've traveled a lot and have to agree ....every time I tremble on South African soil I have to say..."This is Life"!
28 September om 12:52 nm.
Eve Incorporated

Eve Incorporated Maak 'n doelbewuste besluit hierdie week om die dinge wat soos 'n berg voor jou le te oorkom. Onthou na elke opdraande is daar 'n afdraende! Sterkte vir Vandag!

20 September om 10:08 nm.
Eve Incorporated

Eve Incorporated I only use a good quality Shell Pearls in the Pearl Collection.

23 nuwe foto's