Catherine Jones
Aanhangers

6 uit 955 bewonderaarsToon Almal

Foto’s

2 van 4 albumsWys Alles

Catherine en ander bekendesOngeveer 6 maande gelede gewysig
Optredes wyd en SuidOngeveer 6 maande gelede gewysig
Video

2 uit 6 video’sWys Alles

5:03 Ongeveer ʼn maand gelede bygevoeg
3:23 Ongeveer 2 maande gelede bygevoeg
Niemand het tot dusver bewonderaarvideo's bygevoeg nie.
 
Johandre Swart

Johandre Swart For all your CD Duplication and Replication please contact us on 021-9490850 for a Quote!!!

24 November om 06:20 vm. · Rapporteer
Catherine Jones
Catherine Jones
Thank you Johandre, I will keep you guys in mind!
24 November om 10:10 vm.
Catherine Jones

Catherine Jones Ek het 'n ruk terug belowe om van my nuwe songs wat ek vir die volgende album beplan, op die Fanpage te laai wanneer daar 1000 lede is. Nou is dit amper tyd! Ek het nie gedink die page gaan so vinnig groei nie! Dankie vir almal se ondersteuning en kyk uit vir my posts met die nuwe songs. Help my om die bestes te kies vir my volgende CD. xx Catherine

21 November om 12:23 nm.
Catherine Jones
Catherine Jones
Ek het 'n website! Jy kan bietjie gaan kyk: www.catherinejones.co.za
lekker aand!
22 November om 10:15 vm.
Petro Kruger

Petro Kruger Hi jy,ek en my seun,Nico is nogsteed mal oor jou musiek. Wanneer gaan ons weer see toe? Ons mis jou baie. Jy moet bietjie kom kuier as jule hier verby kom. Liefde Petro & Nico

18 November om 04:05 vm. · Rapporteer
Warren

Warren HOPE ALL IS GOING WELL FOR YOU.

08 November om 12:15 vm. · Rapporteer
Catherine Jones
Catherine Jones
Thanks Warren! Alles gaan voor die wind! :)
08 November om 02:41 nm.
Catherine Jones

Catherine Jones So paar uitreksels uit my Music journey tot dusver. Lekker memories!

Tydsduur:5:03
André Van Wyngaardt

André Van Wyngaardt Wat 'n stem Catherine my vriendin!!! Wow! Ek tik nou dié boodskap terwyl ek na die "samples" van jou songs luister wat in die agtergrond, op jou webwerf, speel en ek is erg beïndruk!! Hoendervleis!!!! Waar kan ek jou cd, Alles en nog wat, koop? TROTS OP JOU!!!!!! :-D

21 Oktober om 01:02 vm. · Rapporteer
Catherine Jones
Catherine Jones
Hi Andre! Ag, dankie vir die kompliement! Die CD is in alle goeie musiek winkels beskikbaar. Maar as jy sukkel laat my weet, of vra jou naaste Look en Listen om dit vir jou te bestel. Geniet die CD en laat weet my wat jy dink van die "volledige weergawes!" :)
21 Oktober om 04:57 vm.
Catherine Jones
Catherine Jones
Hi Andre. Jy is welkom om die CD's direk van my af te bestel. (inteendeel, jy kry dit dan teen 'n beter prys as in die winkels!) Stuur 'n email na info@catherinejones.co.za met die subject: CD aankope. Jy sal 'n epos met bankbesonderhede ontvang en jou CD's word per gerigistreerde pos aangestuur sodra betaling ontvang is.
Groete xx Cath
23 Oktober om 10:02 vm.
Catherine Jones

Catherine Jones Hier is insetsels van 'n paar van die gaste wat my CD launch verlede jaar bygewoon het. Ek dink dit was die coolste show wat ek nog ooit in my lewe gehou het! Daar is sekere shows waar alles net perfek gaan soos mens dit beplan het... dit gebeur min en daarom was hierdie een vir my BAIE special!

Midio Mecchi

Midio Mecchi Hi Girl,
Ek is nou onmiddelik 'n FAN, ons was saam in die kerk by Hartbeespoort Christen Gemeenskap, en jy kook en baie sterke met jou sang loopbaan.
Jy het 'n stem soos 'n engel

05 Oktober om 08:19 vm. · Rapporteer
Catherine Jones
Catherine Jones
Dankie Midio!
05 Oktober om 11:07 vm.
Catherine Jones

Catherine Jones Sommer so lekker agter die skerms kykie van ons opname in 2007. Hierdie is meeste van die videomateriaal van daardie aand. Dis nie die edited weergawe nie... geniet! Ek het dit vandag vir die eerste keer gekyk (sedert die TV uitsending 2 jaar terug) en dadelik onthou dat een van daai onvergeetlike gebeurtenisse in my musiek loopbaan was. Enjoy!

Catherine Jones

Catherine Jones 'n Liedjie van Hoop! Soos opgeneem deur SABC 2 vir die program "Hosanna."
Al voel ons soms vasgekeer of onseker, kan ons elkeen in die lewe kies tussen krukke of vlerke. Ek kies soms uit my onvermoë die krukke, maar ultimately wil ons almal tog maar vlieg!

Tydsduur:3:10
Johan Duvenhage

Johan Duvenhage Welgedaan... Jy het nog altyd so soet stem gehad... Ek is tog 'n waaier!

17 September om 10:33 nm. · Rapporteer
Catherine Jones
Catherine Jones
Wel, dan: Welkom aan die hoofwaaier op my waaierbladsy! lol!
21 September om 08:45 vm.
Conrad Groenewald

Conrad Groenewald Lekker om weer goeie afrikaanse musiek te hoor........veral as jy sover van die huis af is....Groete van 'n koue Vancouver, Kanada

17 September om 12:54 nm. · Rapporteer
Catherine Jones
Catherine Jones
Dankie! Dis lekker Lente hier by ons ... Sies, nou vryf ek dit in! Maar ek het gehoor Kanada is 'n goeie land om te bly.
18 September om 08:36 vm.
Johann Rüster
17 September om 08:59 vm. · Rapporteer
Catherine Jones
26 Oktober om 11:17 vm.
Marinus Steyn

Marinus Steyn Wonderlike stem en mooi musiek

17 September om 08:27 vm. · Rapporteer
Catherine Jones
Catherine Jones
Dankie Marinus!
18 September om 08:36 vm.
Catherine Jones

Catherine Jones Hi almal! As daar 1000 fans op die page is, wil ek begin om van my nuwe songs op te sit sodat jul my kan help kies vir my nuwe album! Invite jul vriende om te join: Gaan na die skakels onder my profiel foto. Click op more. Click dan invite friends en merk die vriende wat jy wil invite. Ek sien uit om te begin opneem! ...Maar eers het ek jou input nodig om te besluit watter songs die meeste hartsnare roer...

Sien meer
17 September om 06:12 vm.
Catherine Jones
Catherine Jones
Ja Johann, daai enetjie werk ook altyd lekker! Soos 'n ander omie dit nou-die-dag genoem het: "die toffie-song!" Lol!
18 September om 12:31 nm.