
Casper de Vries Iemand van UJ van n Prof Kleynhans ken? Ons wou by die skeinhof gaan skiet en hy het vandag ons producer gebel met die boodskap dat Casper de Vries die vulgerste en vieslikste mannetjie op aarde is en dat ek oor sy dooie liggaam in SY hof mag skiet! LOL

Casper de Vries
Onthou more is die laaste dag wat die oorspronklike Casparia vlag wat op verhoog in die BroedersAncestors produksie was gekoop kan word! Gaan kyk by http://www.bidorbuy.co.za/item/17190442/ Casparia_Vlag.html
Groete, Bennie
www.bidorbuy.co.za
Casparia Vlag in the Unusual Items category for sale in Johannesburg

Casper de Vries Dankie aan al die gawe Facebookers wat extras kom speel het op CRS!

Casper de Vries Groot oorspronklike CASPARIA vlag nou by BIDorBUY!
www.bidorbuy.co.za
Casparia Vlag in the Unusual Items category for sale in Johannesburg





















