Derryck Beukes

Derryck Beukes Almal in Suid Afrika kan nou ñ inkomste genereer met die volle ondersteuning van ñ trots Suid Afrikaanse maatskappy!

Geen harde,onverstaanbare werk,ten volle outomaties om geld te maak vir jou,of jy nou werkloos,pensioenaris,student of werkend is!

Jy kan dit met jou selfoon doen- Maak werk hiervan!
http://www.bemotivatedtoday.net/22369

Di. om 02:30 vm. · Rapporteer
Caroline van Wyk

Caroline van Wyk Wanneer laas was julle by die Fonteine.

Ma. om 09:52 vm. · Rapporteer
Liezl Smit

Liezl Smit So bly om terug te wees in Pta waar alles soveel meer afr is. .:)

Ma. om 04:33 vm. · Rapporteer
Riana

Riana Is daar enige mense wat afrikaans praat en in Amerika bly, California, bay area???

28 November om 06:06 nm. · Rapporteer
Boomshlang Man

Boomshlang Man Afrikaans, my liefde ,my hart ,my lewe!

vrede

28 November om 09:07 vm. · Rapporteer
Janique Anne Zeller

Janique Anne Zeller Praat die taal mense!! :)

26 November om 12:32 vm. · Rapporteer
Tommy Roddy

Tommy Roddy Hallo almal. My moedertaal is Engels, maar ek hou van Afrikaans en leer die taal. Ek het 'n vraag. Hoe sê jy die Engelse frase "from now on" ("starting now and continuing indefinitely into the future") in Afrikaans? Dankie vir die hulp!

23 November om 11:26 vm. · Rapporteer
Kzn Dansklub

Kzn Dansklub Haai Almal in Kaapstad, Bellville,Durbanville, area, kom dans by ons. Skakel om plek te bespreek. Beste "Afrikaanse" dansplek in die Kaap. "Local is Lekker"

20 November om 11:55 nm. · Rapporteer
Barandas Rui

Barandas Rui AFRIKAANS, WAT A MOOI TAAL DIT IS.................

19 November om 08:52 vm. · Rapporteer
Colin Goosen

Colin Goosen Bly afrikaans.. Beste taal wat nog bestaan.. Vok di res..

18 November om 10:12 vm. · Rapporteer
Theresa Grobbelaar

Theresa Grobbelaar the most beautiful language ever.

14 November om 05:07 nm. · Rapporteer
Wilma Hanekom-Kleinhans

Wilma Hanekom-Kleinhans Ai! Kan ons nie net meer korrek SPEL nie? Die Afrikaans lyk sleg hier. "Patriote" (!?), ens.

14 November om 04:38 vm. · Rapporteer
Jacob Stanley Childs

Jacob Stanley Childs Hahaha.. so, does anyone want to help me learn Afrikaans? =D

13 November om 08:44 nm. · Rapporteer
Chris Vanderwalt

Chris Vanderwalt ek verlang na julle

11 November om 07:22 nm. · Rapporteer
Chris Vanderwalt
11 November om 07:22 nm. · Rapporteer