Wees op jou hoede

Vir die veiligheid en privaatheid van jou Facebook rekening, moet jy onthou om nooit jou wagwoord te gebruik, tensy jy op die ware Facebook-webtuiste is nie. Maak verder ook seker om slegs sagteware af te laai vanaf webtuistes wat jy kan vertrou.

http://phdmc.controlpanel2.donet.com/index.php?/H1N1/
Om meer uit te vind oor veiligheid op die Internet, besoek ons Sekuriteit-blad. Jy kan ook op Wikipedia oplees oor kwaadwillige programmatuur en snuffelaars.
Is jy 'n webwerfeienaar wat hierdie URL in jou verwysingslogs sien? Dit bedoel dat 'n Facebook-gebruiker 'n skakel na jou inhoud met vriende gedeel het. Bewerkstellig beter kontak met jou teikenmark met hierdie Facebook-produkte: