Die Grafsteensangers in Kônsirt
KKNK 2008| Gasheer: | |
| Tipe: | |
| Netwerk: | Wêreldwyd |
| Datum: | 25 Maart 2008 |
| Tyd: | 04:00 nm. - 07:00 nm. |
| Plek: | SABC 2 Kollegesaal |
| Straat: | Adderleystraat |
| Stad/Dorp: | Oudtshoorn |
Beskrywing
By die Grafsteensangers het elke silwer randjie ‘n donker wolk!
Die groep spartel en spook om die Weduwee uit haar nuutste moeilikheid te help.
Met hierdie vertoning help die veteraan regisseur, Carel Trichardt, om die familie en aanhangsels se verhoogpret – met vlymskerp satire – af te rond.

Ander Inligting
- Gaste word toegelaat om vriende na die geleentheid te bring.
Tipe Geleentheid
Hierdie geleentheid is oop. Enige iemand kan aansluit en ander nooi om aan te sluit.
Administrateurs
- Die Grafsteensangers (stigter)