Flip a Coin CD vrystelling [Heads and Tails]
| Gasheer: | |
| Tipe: | |
| Netwerk: | Wêreldwyd |
| Datum: | 31 Mei 2008 |
| Tyd: | 07:00 nm. - 09:00 nm. |
| Plek: | Sanlam Ouditorium |
| Straat: | NWU, PUK Kampus |
| Stad/Dorp: | Potchefstroom, South Africa |
Beskrywing
Flip a Coin se tweede cd [heads and tails] word op 31 Mei vrysgestel. Kaartjies kos R30 en is beskikbaar by die Departement Kultuur, Horts Doedens, Protea boekwinkel en by die deure. Nadat die kaartjies verledejaar uitverkoop was sal almal aangeraai word om kaartjies vroegtydig te koop. die nuwe CD sal teen R100 beskikbaar wees...Moet dit nie misloop nie!!

Ander Inligting
- Gaste word toegelaat om vriende na die geleentheid te bring.
Tipe Geleentheid
Hierdie geleentheid is oop. Enige iemand kan aansluit en ander nooi om aan te sluit.
Administrateurs
- Flip a Coin (stigter)
