Flip a Coin - Vocals & Wyn (Melkbosstrand) 19 Des.

5 Glase wyn ingesluit
Gasheer:
Tipe:
Netwerk:
Wêreldwyd
Datum:
19 Desember 2009
Tyd:
07:30 vm. - 08:35 vm.
Plek:
Melbosstrand - Atlantic Beach Golf Club
Straat:
1 Fairway drive
Stad/Dorp:
Melkbosstrand, South Africa

Beskrywing

Hierdie produksie is die eerste produksie wat by Aardklop 2008 uitverkoop was hy was ook uitverkkop by Aardklop 2009. hy het ook uitverkoop by Innibos 2009 en is pas gekeur vir KKNK 2010.

5 Glase wyn is by die kaartjie ingesluit!

Kom a capella saam met ons!!!!

R100 kaartjies: 082 677 4124

KOOP NOU JOU KAARTJIES BY COMPUTICKET!!!!!
http://www.computicket.com/web/event/flip_a_coin_vocals_wyn/67345248/

Ander Inligting

  • Gaste word toegelaat om vriende na die geleentheid te bring.

Tipe Geleentheid

Hierdie geleentheid is oop. Enige iemand kan aansluit en ander nooi om aan te sluit.

Administrateurs