
Amanda Van Tonder Wat 'n wonderlike karakter is jy nie - love jou musiek - hou so aan jy's tops!!!!

Liandi Jonker ek is mal oor jou. maar j weet dit tog. ek en my ou en my ma en adele kom jou kyk in langebaan die 29ste desember. dis die eerste keer wat hy jou sal sien.

Daleen Engelbrecht Help!!! Wat was die storie op tv se naam waar hierdie sinnetjie vandaan kom: 'Ryna kyk die apies'. Hoop iemand kan help. Thanks

Lulie
Kom ons kombineer die ene Mnr. Chameleon met een van my heel gunsteling bewerkings van Police se Roxanne en jy kry dit:
http://www.youtube.com/watch?v=vBkNU-LxV tA

Johan Ferreira laaik jou klassieke verkleur album...

Liandi Jonker wow stunning profile pic

Chris Chameleon new blog up ... written while stranded on the side of the road last night
www.chrischameleon.com

Catherine Eventworks Get back to writing those BOO songs. Immediately mister! Were on a deadline for Feb.

Louise Smit Lekker rus jy verdien dit jy het hard gewerk!!!!!!!!!!!

Chris Chameleon plaas!

Sindi Van Straten Whaaahaaahaaaa die pic in Tempo van jou as Rod Stewart is regtig funny!

Chris Chameleon tuis!

Schanka Rabe Loved the Burger article, Redheads vs Blondes...yeah yeah I know blondes are soooo blase...love your preference!

Chris Chameleon lag ... lag ... lag
www.youtube.com
This is the video for Chris Chameleon's hidden track "Lag" on the "Kyk Hoe Lyk Ons Nou" album. Cut and edited by Francois Blom of Kobus & VOD fame, from old cartoons from the 30s. Chris recorded the song on his cell phone ... and it's hidden on the album in the same format. Raw!

Chris Chameleon apie, apie, apie ...
www.youtube.com
Apie is one of the single's from Chris Chameleon's 2009 album release "Kyk Hoe Lyk Ons Nou." Edited by Francois Blom of KOBUS and VOD fame... enjoy! Kyk Hoe Lyk Ons Nou is available at www.rhythmrecords.co.za






















