RSG
RSG dis die een!
Aanhangers

6 uit 7,590 bewonderaarsToon Almal

Foto’s

1 albumWys Alles

Wall PhotosOngeveer ʼn maand gelede gewysig
Byeenkomste

2 vorige geleenthedeWys Alles

 
Meisie Louw

Meisie Louw Pierre is nie rerig belangrik nie, Meisie. Pierre se bydrae is verby.

Ek
het n vriendin van my gehelp wat haar Doktoraal doen oor gesinsgeweld.
Ek moes mense kwaadmaak sodat sy uit hul reaksie afleidings kan maak.
Een van haar aannames is dat Emosionele Ontwikkeling verswakte
konfikhantering meebring en tot gesinsgeweld ly....

Die laaste
keer was jy, alhoewel jy nie deel van die fight was nie en ook niks
moes weet nie, want dan was als nie natuurlik nie. Sy het ook ander
rerige persone gevra om my "vyande" te word en of ander rolle te
vertolk.

Die game is verby. Ek het horde vriende in die proses
gemaak, maar dis nie my cup of tea hierdie nie. Hierdie soort van
werklikheid is in wese, ontstellend.

O, jy is welkom om hierdie te post

Sien meer
34 minute gelede · Rapporteer
Alet Coetzee

Alet Coetzee n gedeelte van Pretoria al van vroeg sonder water. Ek bel en luister hul hele versameling musiek deur voor die dame sê hul werk aan die pype en sal 6 uur vanaand klaar wees. Ek vra hoekom is ons nie in kennis gestel nie, antw 'I DON'T KNOW MAM, I JUST ANSWER THE PHONE.'

ongeveer ʼn uur gelede · Rapporteer
Jakobus Myburgh

Jakobus Myburgh A glorious and Stunning day to all..;; Al die tieners. Geniet julle daggie !!!

Tieners ,Oupa`s ,Ouma `s ,Ma , Pa ,Oom ,Tannie, Niggie, Neefie ,Vriende en die ander mense op Facebook. Geniet dit wat ook al julle jul self mee besig hou . Ek hoop en glo julle drome sal bewaarheid word.

ongeveer ʼn uur gelede · Rapporteer
Jakobus Myburgh

Jakobus Myburgh Ja ek hoop dit is nie net vir 2010 sokker nie wat die land nog biljoene gaan kos en die wat swaar kry laat honger ly net vir die geleentheid nie.Gaan nog bekend staan as SA op sy kniee om sokker aan te bied
Is die Polisie is gereed vir ’n veilige SA bly `n ope vraag ??

In die naam van sokker 2010 ly sy kinders, ou men...se en mense honger .kan beslis nie sien hoe hulle dit kan regverdig tenkoste van mense se welsyn nie. As jy sien hoeveel belasting geld uit gedeel word En die opbrengste sal nie in die sakke van die belasting betaaler terug gaan nie . Dit gaan enkeles ryk maak terwyl ons moet swaar kry en boet >

Sien meer
ongeveer ʼn uur gelede · Rapporteer
Melanie Giezing

Melanie Giezing Die muur is baie vervelig sonder Pierre, hoekom het julle hom geblok..Ek gaan 'n petisie op stel bring 'Pierre back.'.(maar sal hy)...

ongeveer ʼn uur gelede · Rapporteer
Jop Potgieter

Jop Potgieter 2010 beteken ve my dat ek nog n jaar ouer is,jipeee

ongeveer ʼn uur gelede · Rapporteer
Tommie le Roux

Tommie le Roux Wie ookal wil weet oor die vliegtuie oor Kaapstad:

Die lugmag se Gripens, Hawks en helikopters, die vloot, duisend ekstra polisiebeamptes, Kaapstad se metropolisiebeamptes, lede van ander veiligheidsafdelings en kundiges van die polisie en weermag se spesiale magte is reeds vanaf 25 November op ’n volle gereedheidsgrond...slag om veiligheid te handhaaf. Dié beveiligingsoptrede duur tot 10 Desember.

Benewens die duidelike magsvertoon deur die Hawks en Gripens, sal inwoners nie eens bewus wees van al die veiligheidsplanne nie. Dit sluit is polisiebeamptes wat in burgerlike drag rondstap en kameras wat op helikopters en vliegtuie gemonteer is om gebeure vanuit die lug te bekyk.

www.dieburger.com
Polisie is gereed vir ’n veilige 2010-loting: DieBurger: Wereldbeker2010: Nuus. Of dit op land, in die water of in die lug is, die veiligheidsmagte is so gereed soos kan kom en belowe vandag ’n veilige finale loting vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi.
Sien meer
Jeanette Farmer

Jeanette Farmer EK HET RASSIE ERASMUS, CORNE KRUGE, WAHLE BARTMAN, ANDRE DE VOS EN 'N HELE KLOM ANDER se handtekeninge

ongeveer ʼn uur gelede · Rapporteer
Melanie Giezing

Melanie Giezing SMILE AND THE WORLD SMILE'S WITH YOU ...CRY AND YOU CRY ALONE......

2 ure gelede · Rapporteer
Pieter Oosthuizen

Pieter Oosthuizen Apartheid is tot 1961 deur die Britse invloede en wette in Suid Afrika in stand gehou.
Daarna is die rol van kommunisme wat die land sedert 1928, onregeerbaar gemaak is, ook die heeltyd ontken. Toe reeds is besluit dat Suid Afrika moet n swart kommunistiese regering kry, na die Verdrag van Riga in Europa geteken is.

2 ure gelede · Rapporteer
Pieter Oosthuizen

Pieter Oosthuizen RSG - Praat Saam.
Moet restitusie nie begin by 1852 en die Sandrivier konvensie nie, en so ook die grondherverdeling nie.
Wat van restitusie wat begin by Bloedrivier, wat die grond wat die Voortrekkers met hulle lewens gekoop het, aan die Afrikaners teruggee.
Dit help nie om by n punt te begin wat die moeilike en histo...riese feite uitsluit nie.
Want dan is dit valse ideologieë wat bevorder word..

Sien meer
2 ure gelede · Rapporteer
Pieter Oosthuizen

Pieter Oosthuizen Verdeeldheid in Suid Afrika word in stand gehou deur die rassisme van regstellende aksie. Dit is net die begin. Verdeeldheid is geïnstitusionaliseerd in Suid Afrika, met ander woorde staatsgeborgde verdeeldheid..
Die ontkenning van die massiewe aantal moorde op blankes, deur swartmense, help ook nie.

2 ure gelede · Rapporteer
Jaco Redelinghuys

Jaco Redelinghuys The worst thing is holding on to someone who doesn’t want to be held on to.

3 ure gelede · Rapporteer
Cotie Steyn-Chieppa

Cotie Steyn-Chieppa HELP DIE ARMES;Marriete Kruger se inskrywing en my byvoeging. Asb! Rsg Fb jul reaksie asb Positief of negatief asb

3 ure gelede · Rapporteer
Magriet Van Zyl

Magriet Van Zyl Thank you God for all the clothing to wash.
You blessed me with a family.
Please, give me the strength to serve them.

3 ure gelede · Rapporteer