Die Grafsteensangers
Besonderhede
Lede:
Die Weduwee
Die Weduwee se Suster
Die Weduwee se Rowwe Broer
Die Weduwee se Skoonsuster
Die Weduwee se Tweeling gebore tussen huwelike
Die Tweeling se Oupa
Die Weduwee se Kleinneef
Die Ondernemer
Die Grafgrawer
Toets van Boorgate
Pomp van Boorgate
Die Draadloosmekêniek
Genre:
Komies Afrikaans
Tuisdorp:
Pretoria
Platemaatskappy:
Select Musiek
Aanhangers
Foto’s

2 van 9 albumsWys Alles

Innibosfees 2008Op 12 Julie 2008 om 07:23 vm. gewysig
INNIBOS 2008 (2)Op 11 Julie 2008 om 02:20 nm. geskep
Niemand het bewonderaarfoto's bygevoeg nie.
Video

2 video’sWys Alles

2:16 Meer as ʼn jaar gelede bygevoeg
1:41 Meer as ʼn jaar gelede bygevoeg
Niemand het tot dusver bewonderaarvideo's bygevoeg nie.
Byeenkomste

3 vorige geleenthedeWys Alles

 
Die Grafsteensangers
www.youtube.com
'n Baie interessante groep uit Israel. Hulle maak of hulle van die planeet Voca af kom.
Die Grafsteensangers

Die Grafsteensangers Die Grafsteensangers is aanstaande jaar tien jaar kommersieël aan die gang. Hulle het by Aardklop '99 met hulle 'lykswa' rondgery en weenwysies en treurmares gesing. Lede het oor die afgelope dekade gekom en gegaan, maar die kerngroep, en die oorspronklike idee, het bly voortbestaan...

Die 10-jaar vertoning (soo holrug ...om dit DEKADE te noem, enige voorstelle?) is aan die maak.

Veteraan-regisseur Carel Trichardt, is weer gevra om die regie van die vertoning waar te neem, veral na die baie suksesvolle ‘Die Grafsteensangers in Kônsirt’ van 2007/08. Ondersteuners van die groep kan hulle begin regmaak vir ‘n splinternuwe produksie propvol humor, puik sang en ook weenwysies en treurmares wat uit die diepste dieptes opgebring gaan word!

Materiaal word baie dikwels deur aanhangers na die groep deurgestuur. Indien daar ‘n dwingende begeerte by lesers bestaan om iets besonders opgevoer te kry, stuur ‘n e-pos aan die groep by bestuur@grafsteensangers.co.za!

Sien meer29 September 2008 om 09:37 vm. · Rapporteer
Die Grafsteensangers

Die Grafsteensangers Foto's geneem deur Miemie Wolmarans
miemies@lantic.net

30 nuwe foto's
Die Grafsteensangers
18 nuwe foto's
Die Grafsteensangers
20 nuwe foto's
Die Grafsteensangers
23 nuwe foto's
Die Grafsteensangers

Die Grafsteensangers Enigiemand kan hier foto's oplaai

11 nuwe foto's
Die Grafsteensangers

Die Grafsteensangers By die Grafsteensangers het elke silwer randjie ‘n donker wolk!

Die groep spartel en spook om die Weduwee uit haar nuutste moeilikheid te help.

Met hierdie vertoning help die veteraan regisseur, Carel Trichardt, om die familie en aanhangsels se verhoogpret – met vlymskerp satire – af te rond.

KKNK 2008
Tyd:25 Maart 2008 04:00 nm.
Plek::SABC 2 Kollegesaal
19 Januarie 2008 om 11:09 vm.
ONLANGSE AKTIWITEIT
Die Grafsteensangers het sy/haar Besprekingsagent verander.