
Anton Goosen die lang pad roep alweer, dus ahoi!

Anton Goosen die berggans het 'n veer laat val, maar waaroor ek eintlik wonder is dat ek hoop nie hulle steel die world cup wat nou in Kaapstad aangekom het, voor die final nie...
www.mg.co.za
As the World Cup trophy arrived in Cape Town this week, Danny Jordaan, the architect of next year's tournament, declared "the death of doubt".

Anton Goosen dit lyk asof die 2010 World cup meer as net goeie sokker gaan wees, want die vlugte en paaie gaan ook vol wees, en Duitsland moes verlede keer begin vars vrugte en groente invoer... dalk met 'n mens net vir 3 weke hiberneer voor 'n televisieskerm...

Anton Goosen in 'n moeilike situasie is koes die beste vierletterwoord; dus bly koes koning in die land van dorings!

Anton Goosen Die jongste verwikkelinge in die ouetehuis-verhoor, is dat die verdediging en die ouetehuis tugkomitee 'n raakpunt bereik het nadat Solidariteit 'n groot borgskap vir 'n reuse skerm plasma TV ini die eetsaal by 'n dranklmaatskappu verkry het, maar nou wil Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, hê dat drankadverten...sies verbied moet word “omdat dit tot onbeskermde seks lei”.

Anton Goosen Na 'n dringende inderdik skynbaar verkry is wat bepaal dat die ouetehuis se naam nie bekend gemaak mag word nie, is daar nou gerugte dat die verdeding 'n gedugte regspan aangestel het. Daar was skynbaar ook betogings vanoggend met o.a.plakkate oor Basic Instincts, Free Wiully en Emmanuel en die DVD wat nou so opslae ma...ak a.g.v. die harde klankbaan in die gange van die ouetehuis... Hier is ook 'n mooi fot5o uit Beeld (siwb Eetha se kommentaar elders)

Anton Goosen hoor ek toe gisteraand die storie van die dowe oom in die ouetehuis wat teen klipharde volume (wat die tannies ontstig het), porno op dvd in sy kamer gekyk het, en nou voor die tehuis se tugkomitee moet verskyn...

Anton Goosen Dit lyk mos alte veel asof Tiger Woods 'n bofhou in die bos gekry het

Anton Goosen Ai tag tog

Anton Goosen Sori, het per ongeluk die MANTO status uitgevee; en ek weet 'n tweede leweroorplanting is nuuswaardig gewees destyds toe George Best - die briljante Ierse sokkerster, dit gekry het en ongelukkig weer/ook weggedrink het... Maar dalk wil MANTO op Boer soek 'n vrou verskyn en dan moet sy fiets en vrolik wees!

Anton Goosen Krewe maak lelike geluide en ek vermoed hul hou nie van warm water nie, maar R40 is steeds beter as R759 in seisoen in Herm-anus se deftige restaurante, maar dis hoe die gewete werk al is daar appelkose. Lyk my geluide het nou opgehou daar van die kastrol se kant af... dalk selfs karootjops oorweeg vir nagereg vandag a...angesien walvis nie goeie afval maak nie, hoor ek alles vanaf die uitkyktoring sonder 'n teleskoop. Ek moet s^e die page is nogal fun - moes nog net een ou blok! He he. Ashoop toe. Hier 'n elegante prentjie.






























